’n Tuin vir al jou sintuie

Januarie 2020. Eers sien jy die asemrowende uitsig. Dan ruik jy dit: katjiepiering, sterjasmyn, kanferfoelie, heuningblommetjies, mirt, ment en roosmaryn. Jy hoor die voëls, die wind wat die blare roer, water in ’n visdammetjie. En as jy gelukkig genoeg is om in die...

Mirtehof is Plaastuin Adel

Augustus 2020. Soos ‘n trotse boervrou haar beste familiesilwer en tafellinne uithaal wanneer sy ‘n gebakte skaapkop aan haar kuiergaste voorsit, sit hierdie Karootuin sy beste voetjie voor vir besoekers. In ‘n vrugbare vallei gevoed deur waterstrome vanaf die...